John Ritter

John Ritter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Southworth Ritter
Geboorte 17 September 1948
Sterfte 11 September 2003
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4; insluitende Jason Ritter en Tyler Ritter
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1968–2003
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Ritter (17 September 194811 September 2003) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Problem Child (1990), Sling Blade (1996), en Bad Santa (2003), en in die televisiereeks Three's Company (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy